Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SelenteSelente
1
7
Selente

59 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek's nie 'n "high maintenance " tioe vrou nie. Gemaklik om mee te kommunikeer..Goeie sin vir humor. Baie...

MensemensMensemens
1
8
Mensemens

75 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Bree algemene kennis, kan lekker gesels, is aangenaam om by te wees en ook nie sleg om na te kyk nie!...

Jax1976Jax1976
2
24
Jax1976

49 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek beskou myself as n goeie mens met caste lewensbeginsels, Ek is nie perfek, Ek verwag ook nie jy Moet wees, Al...

DriesKDriesK
1
0
DriesK

56 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is eerlik en opreg ek hou nie van drame en draadwerk nie Ek kyk na myself en is gesond Ek het nog old school...

SonenSeeSonenSee
1
34
SonenSee

50 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Hou van diere, die see, die natuur en opregte mense. Hou van nuwe plekke sien en lekker braaivleis an stap roetes.

J100J100
3
9
J100

57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het n aktiewe lewenstyl, hou van road trips, opsoek na iemand wat dit met my kan deel. Ek maak graag kos en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026